The Forward

'n Holocaust-oorlewende lees die Forverts in Duitsland

The Forward (Jiddisj: פֿאָרווערטס, Forverts) is 'n Amerikaanse mediamaatskappy waarvan die publikasies op die Joodse gehoor gemik is. Dit is in 1897 in New York gestig as 'n Jiddisje gedrukte koerant. Vandag word dit net op die internet gepubliseer, en die meeste artikels is in Engels.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy